Course Category: BLOKRAAIE

  • RAAISELS | GRATIS RAAISELS

    13 raaiselsin
    • RAAISELS | 3 GRATIS RAAISELS - Gratis!

    Speel dié raaisels gratis op jou slimfoon, tablet of rekenaar om te kyk hoe dit werk. Geniet dit!

  • BLOKRAAIE 1 | 100 RAAISELS

    100 raaiselsin
    • BLOKRAAIE 1 | 100 RAAISELS - R250.00

    Vir net R250 kry jy toegang tot 100 blokraaie wat jy aanlyn kan invul. Dit sluit kort en lang raaisels in.

  • VIDEORAAISELS | 10 RAAISELS

    10 raaiselsin
    • VIDEORAAISELS | 10 RAAISELS - R40.00

    ’n Eerste vir Afrikaans! Hierdie raaisels is byna soos fotoblokraaie, maar die leidrade is video's, nie foto's nie. Klik op die video's vir die leidrade. Elke raaisel het ’n ander tema. Vir net R40 kan jy 10 videoraaisels aanlyn doen.