HUISGENOOT RAAISELS GESKENKBEWYS

Gratis!




Ken jy iemand wat weekliks ’n blokraai kafdraf en in leidrade praat? Koop ’n geskenkbewys vir die speletjies en gee dit as geskenk aan ’n blokraai-behepte vriend of familielid.

Jy kies self hoe groot die geskenkbewys moet wees (vanaf ’n minimum van R40), so dié geskenk sal enige sak pas.

Wanneer jy vir die geskenkbewys betaal, kan jy die ontvanger se besonderhede en ’n boodskap invul.

SIEN ALLE RAAISELPAKKETTE

kategorie: